Guest Feedback
Helena & Alfons Sigh – Germany & Finnland
Thank you for the hospitality, we dit eat and sleep so well. We loved the friendly atmosphere here. We wish you the best. Danke schon and Kiitos paljon, nakemiin! (Finland)
Reise & Soetkyse - KykNet Television Channel - Travel Department
Gasvry & Pragtig. Baie dankie
Peggy Gelhand – Maryland USA
I certainly enjoyed my stay - keep up the good work for travelers in the future!!
Amor & Joost (visited during KykNet TV Channel's visit to Molopo View Guesthouse)
Baie dankie vir die stunning kos en gasvryheid- alles van die beste!! Julle is great.
Peter Kvitkovsky- Slovakia
In the last 20 years of my life I saw over 50 countries and much more hotels. But this one- Molopo view- is absolutely no1. I’m here for the second time because I feel from this place something more than simple hotel and Hanlie and Cobus are more than very friendly owners. Big thank you for everything!
Meindeiet & Acfke- Holland
Baie dankie vir alles!
Meindert & Aafke Schreuder- Holland
Baie dankie vir alles!! Het was fantastisch om hier te zyn. Als we weer naar Zuid-Afrika magen komen dan eten we julle te vind.
Marloes & Pieter- Nederland
Hartelyk bedanket von het verblyf in dit wonderschone gastehuis. Onze veisin ZA begint meteen goed. Tot op onze laaste dag!
S. Joubert (Nelspruit) & J. Bachmann (USA)
Baie dankie. Alles so mooi skoon en baie vriendlike goeie diens. Al die ekstra’s wonderlik!! Baie rustige omgewing in die besige stad.
Riaan & Dagmara- England
A beautiful place, quiet and the hospitality, very friendly. We had a wonderful time and would be back when we visit S.A. again
Gert-Jan & Stella Schaap- Holland
Baie dankie vir alles. Het was een prima verblyf!
Rafi and Judith – Haifa / Israel
Great place, great hospitality, thank you so much for the nice hours we had with you Hanlie and Cobus!
Frigieri Erio- Italy
Everything was perfect. The comfy accommodation, the friendliness of the family, the quietniss, everything definitely a place to come back over and over.
H-P Deljou- France
Tres bon accueil, chamber confortable dans on cadre agreeable wec vuenagnifique
Erd Frigieri- Italy
This has been the second time at this beautiful place. It’s time to go home but now to see the difference? Staying here I feel like home. I would recommend Molopo view to everyone how like such a family atmosphere.
Thernbisile Mgokolo
I want to thank you Hanlie & Cobus for your treatment to your guest. Your place is a nice place to book for folidays, honeymoon etc. You treted me like your son although we are from different back grounds. May God Bless your alwaus and give you everything you ask from Him
Deon & Marize
Baie dankie vir ‘n ongelooflike naweek, julle plek is STUNNING!! Dankie vir die gasvryheid. Die plekkie is romanties, rustig en baie baie leke ontbyt. Sien julle gou weer!!!!!
Nic & Ansa v d Walt
Julle gasvryheid en uitstaande diens is voorwaar ‘n compliment vir die bedryf! Baie dankie! Ons het aangekom as gaste en gaan weg met warmte en nuwe vriendskap. God seen julle en julle besigheid! Xx
Mike, Michele, Vihann, Martin en Mike Jnr
Baie dankie vir julle lifelike omgee en gasvryheid! Die naweek was ‘n absolute “blessing” en baie meer as wat ons verdien het. Ons bid dat die guns en die seen van die Here altyd deel van julle huis en julle besigheid sal wees. Baie Liefde – die van Rooyens xxx
Bob, Elize v d Pyperkamp & Max Pretorius
Baie dankie vir die heerlike ontbyt – sien julle beslis weer!
Delene en Tia
Baie dankie vir julle gasvrydeid. Ons het elke oomblik geniet. Sien julle beslis weer!
Pieter & Erica Booysens
Baie dankie, wonderlike gebly. Sien julle beslis weer!
Johan & Mari-Line
Baie dankie vir die gasvryheid dit was aangenaam om by julle tuis te gaan!
Renate, Renee, At, Jannie, Anina, Arno & Boela
Hanlie & Cobus baie baie dankie vir die pragtige kamers en wonderlike ontbyt. Dankie ook vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal julle defnitief baie onder vriende aanbeveel. Dankie!!!
Farzal & Sandy v d Schyff – Phalaborwa
Baie Dankie vir julle gasvryhei;d en vriendelikheid. Cobus & Hanlie julle is baie spesiaal. Ek glo alles wat julle probeer kan net ‘n sukses wees. Ons sal beslis terugkom. Weereens dankie vir alles.
Marti & Dries du Plessis
Hanlie & Cobus - Ongelooflik baie dankie vir julle warm gasvryheid oor die afgelope 2 dae! Julle het ons dag baie “Special” laat eindig!!
De Villiers’e en Kie - Kaapstad
Dankie dat julle 24 – uur aan diens is! Ons het heerlik gekuier. Ontbyt is uit die boonste rakke. ‘n Mens voel tuis hier!
Sadie & Jannie Oosthuizen
Fantastic place and really really great hospitality. Keep up the wonderful service. Will recommend this place to a lot of people. See you again next time I am here!!
Mauritz & Irma Joubert
Baie dankie vir alles. Julle het ons “anniversary” regtig baie spesiaal gemaak.
Gautam, Rama & Kids
Thank you Hannalie and Cobus for your warm and friendly hospitality! We have found a second home in Pretoria at Molopo View! Not long before we see you again! Thank you!
Karel & Roxane Storm
Fantasties! Baie dankie dat julle ons so tuis laat voel het. Ons sal defenitief weer kom.
Natalie, Alet & Christa
Thank you so much for the accommodation. It truly is a beautiful place – God Bless.
Simon & Elizabeth
Thanks for accommodation. The Service is cool. Everything is up to Standard. Keep up the good work. And you are so good to you clients. You are very nice people.
Trever & Yolande
A home from home experience with very charming and lovely hosts. Thank you.
Werner & Rene
Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid. Julle het regtig gesorg dat ons ‘n baie spesiale aand ervaar het!
Coenraad & Sonja Briendenhann
Dankie, dit gevoel of ons tuis gekom het. Hou aan met wat jy doen dit werk. Voorspoed
Marius & Christa, Marie & Kinders – Welkom
Baie dankie! Ons het heerlik gerus. Ontbyt was heerlik. En die omgewing pragtig. Ons kom verseker weer!
Martin & Jolene – Secunda
Baie dankie vir al jul moeite, ons het baie lekker gebly. Ons sal defnitief weer kom kuier!
Alta Wessels – Botswana, Lorelle Lordan – Windhoek & Maryna de Koe – Windhoek
Julle het ‘n ongelooflike gasvrye en mooi plek! Ons het onmiddelik welkom gevoel. Die slaapplek is snoesig terwyl dit lekker gereen het. Die kos is fantasties! Julle is wonderlike gashere. Ons sal defnitief weer kom oorbly. Baie sterkte.
Wilhelm & Karien Potgieter
Ons het ‘n juweel hier by julle ontdek – gaan definitief sal ons vriende hierheen verwys. Baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid – ons het heerlik gebly.
Lizette Otto – Vereniging
Ons het duidelik ‘n plekkie ontdek wat voel soos “HOME” baie dankie vir jul gasvryheid en tyd wat julle met ons gedeel het! Baie Baie Dankie!!
christo & Diane Steenkamp – Ceres
Baie dankie dit was heerlik!! Christo het die uitsig geniet.
Jan & Jeanette – Polokwane
Baie dankie – het lanklaas so tuis gevoel! Dit was heerlik. Dankie vir al julle moeite.
Deon & Marlize
Dit was weereens Great. Sal weer, weer en weer kom. Julle gasvryheid maak dit die moeite werk. Die kos is fantasties.
Lynn & Joem Wiedon
Thanks – great hospitality, friendliness and excellent rooms & service.
Jaco & Jakkie de Lange – Bloemfontein
Wat ‘n pragtige en skoon plek! Ons het heerlik geslaap!
Chris & Charlet v d Westhuizen – Marble Hall
Ons het so tuis gevoel asof ons by goeie vriende was. Dankie vir die uitstekende diens en puik kamer.
Rynhardt & Lindi Smit - Pretoria
Baie dankie vir die wonderlike en vriendelike verwelkoming. Dit was so lekker om in die stil, rustige omgewing aan te trek. Nie eers te praat van die mooi tuin eat ons in gister foto’s geneem het nie! Baie dankie met al die moeite met die honeymoon suite, iets wat ons altwee die res van ons lewe sal onthous!! Sien julle weer!!
Ronald en Fransa du Toit
Baie dankie vir die gasvryheid, sal beslis weer ‘n draai maak.
Kopano Bogopa – Gabarone Botswana
Give at hospitality, a honesty atmosphere, relaxing environment and very wonderful service. My first choice for a B&B.
Gaskele Liebenberg
PUIK PUIK!! BAIE DANKIE!
M & R Geldenhuys
Dit was stunning! Die Blommetjies – Sjampane – kerse – bubble bad –‘n Stunning Afsluiting vir ‘n Wonderlike Troudag! Ons het heerlik geeet & geslaap! Baie Baie Dankie. . .
Sonthia & Lourence
Rooms very well anpointed – Allyou fuel need – Great Hospitality and guest care – see you again.
Kuben Ghetm – Bloemfontein
Hannelie en Kobus are wonderful hosts. They made the stay as if it we home. Absolutely wonderful! Definitely see you again.
Corrie Kleynhans
Fantasties! Baie dankie vir julle hartlikheid. Ons het soos familie gevoel.
Olivier & Marie Biard
We’re so appreciated your hospitality and generosity. As busy missionaries our time in this peaceful and relaxing atmosphere was a very big blessing. Thank you!
Jarques & Joline Nel
Baie dankie vir al julle moeite en die ekstra verrassinkies aan ‘n pasgetroude bruidspaar! Dankie ook vir jul gasvryheid en entoesiasme waarmee julle jul gaste ontvang. Die kos was ook ongelooflik en die atmosfeer in die kamer skep ‘n verwelkomende warm atmosfeer. Ons sal julle aanbebeel vir familie en vriende.
Denis & Corrie Dickoson
Better than any Five Star Hotel wel done guys your place is excellent thank you for everything.
Ronald & Gill – Hillcrest KZN
Just what we needed, including the view. Thanks for yuour sonstant corcern (E.g. fresh fruit & yoghurt for breakfast!)
Walter Vermeulen
Excellent place to stay, also when staying her for work, sitting rustless with the great views.
Neels & Rita Terblanche & Doris Fick
Baie dankie vir julle gasvryheid! Ons het hherlike gebly hier by julle. Sal beslis jul gastehuis aanbeveel vir enige person wat verblyf soek.
Peter & Maryhru Shirk – Hillcrest KZN
A wonderful facility with super hosts. One can relax and enjoy. Thank you.
Grobbelaar
Baie dankie vir ‘n wonderlike nawee, sal defenetief weer om!! O, die Jet-bad werk wonders!
Brernir Wullen
What a wonderful discovery, thank you!!
Andre & Yvonne Swanepoel
Dit was baie lekker. Baie dankie.
Sandra & Melissa Vatta
You have such a lovely place. The service is amazing. Thank you for being so friendly. You have made the start of my wedding day extra special!
Jan & Elsie- Rustenburg
Dankie vir julle gasvryheid. Die kamer is pragtig en ons het dit geniet.
Morne & Corne Gerber- Humansdorp
Baie dankie, ons het heerlik gebly. Alles van die beste!
Freddie & Annemarie- Messina
Baie dankie, dit is voorwaar ‘n gastehuis. Ons het die tydperk van ons verblyf besonders geniet. Julle gasvryheid loop julle naam vooruit.
Deon & Kamantha
An amazing hospitality definelity a place to be recommended to family and friends.
Hyssia & Johan- PTA
Well done, keep up your hospitality.
Herman & Elsabe Myburgh- Sabie
Baie dankie vir ‘n heerlike tyd hier by julle bly so spesiaal, want mense soos julle is min. Mag die liefde van Jesus altyd deur julle skyn.
Riaan, Dalena, Andrea en Elsa Wolmarans- Knysna
Johannesburg het goud, maar Pretoria het Molopo gastehuis. Julle verskaf ‘n hoogs aanbeveelbare packet van: goeie diens, gasvryheid, kennis oor die omgewing en verassendebederfies. Baie dankie!
Ben & Christelle
Amazing, wonderfull, friendly, hospitality, Hanlie & Cobus are friendly, amazing and cares for your individual needs the food, atmosphere and view really are breataking. They made out wedding weekend perfect. Better than we could have hoped for. Thank you very much.
Clint Cornelson
It was fantastic week @ Molopo view (B&B). I would advice anybody to visit the lodge. I would definitely visit again. Thank you!
Kaven & Barrie Bamod
Wonderlike Kamer en ontbyt. Gasvry verby baie dankie.
D.N.H Janse van Vuuren- Hartswater
Baie dankie vir die lekker bly!!! Die kamer en kos was fanstasties!!! Sal beslis weer hier kom bly en aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid.
Elize koekemoer
Dankie vir lekker skoon en vars kamer wat rookvry is. Sal beslis weer hier kom bly.
Jean Smith
Thanks for making me feel so welcome at home. You are really a special breed of people.
Vijary Rowa
A wonderful stays, appreciate the good service
Eldene Braaf
Thank you for your hospitality and outstanding service.
Henkie en Wilma
Baie dankie vir julle spontane en uitstekende diens. Ons het tuis gevoel en elke oomblik geniet! Julle het ons spesiale aand ‘SPESIAAL’ gemaak!!
Len & Glenda Shimmon
Thanks so much for a wonderful stay. Top class, friendly, warm hospitality, absolutely immaculate
Anton & Sune
Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het baie lekker gebly. Fantastiese plek!
Yolandi & Maroinette
Awesome plekkie wat julle het. Julle het ons verwagtinge oortref, baie dankie!
Johan
Goed, beter, BESTE!!! Baie geluk.
Chris & Estie du Plessis
Baie dankie. Dis die klein spesiale dingetjies wat dit so spesiaal maak.
Breggie, Yolande, Jacques en Lean- Kimberly
Fantasties!! Gaan verseker nie weer by die familie bly nie. Baie dankie vir die gasvryheid en heerlike ontbyt.
Maneschon, Chris & Pieter Bruier
Baie dankie vir die gasvryheid!! Dit was alles lekker gewees!!! Sal verseker weer kom!
Modelyn, Frik Scheepers
Dankie alles was lieflik!!!
Allien Grimett
Thanks Cobus for the warm welcome and pleasant stay at your guesthouse. God bless
Ghezele & Zybei Ismail
We have been here for 7 nights, the hospitality and service was exceptional. They were so warm and friendly and made us feel at home, thanks
Andries & Celecia de Clerk
Fantastiese kamers. Gasvryheid en etes ‘n definitiewe diamante in pta ‘n moet om te besoek
Rakesh & Mamta
Thank you for a wonderful weekend! The suite was absolute a dream and our hosts were helpful, considered yet respectful of our privacy.
Anton & Suzette Appleton
Die uitsig is fantasties veral dat jy oor wonderboom lughawe kan sien. Die kamers is puik en die persoonlike ‘touch” is lekker. Dankie vir lekker verblyf.
Barend, Lucinda, Elna & Elri
Baie dankie vir jul gasvryheid, vriendlikheid, geduld en liefde. Die kamers is goed ingerig en luuks. Dankie daarvoor!! Sal defnitief weer ‘n draai kom maak.
Edelien & Nicoline
Baie Dankie, die kuier was ongelooflik sal verseker weer hier kom bly!!
Anton & Michelle
Thanks for a wonderful weekend. Perfect! Room and breakfast delicious. will defiantly come back.
Jacques & Sumari
Die kamer is pragtig en die uitsig is fantasties. Al die klein goedjies vir die ‘personal touch’ maak dit ekstra spesiaal. Baie dankie!!
Christian & Olga
Thank you very much for everything. You have a wonderful place and put in that extra touch to the details, which made us feel special.
Latifa Seedelt
Thank u very much for accommodating me. Your place is very beautiful and it made me feel at home this is a very concept of a place not fare away from home.
Mr & Mrs Khun
Thank you for a lovely stay. We had fun and we will always remember your place
Mandie
Dit was heerlik om hier by julle te shoot!! Baie dankie vir die heerlike eet goedjies en gasvryheid!! Mooi bly.
Sonja & Laetitia
Dit was stunning sal verseker weer om.
Jona & Louis
Baie dankie vir alles!! Dit was baie lekker!! Sal verseker weer kom!
Fanie & Nicoleme
Dankie vir ul gasvryheid en lekker atmosfeer. Sal verseker weer volgende kom
Shally & Nomsa
Lovely room peaceful surrounding. Thanx a lot. 4 everything
Melisa & Kenneth- De Aar
Your place has been special. You deserve another visit. I will share your hospitality with my friends.
Ambrocious Audries
Thanx for the hospitality. Your place is wonderful and you are friendly. You deserve definitely another visit.
Tara Boonzaaier
Perfect. The added touch in the room were much appreceited, great view and very peaceful setting.
Nonhlanhla & Ismail- Durban
WoW !! what a wonderful place, the structure is perfect and to top it up is your hospitality. We now that we have a home away from our home. You deserve 5 STAR
Amanda Onlsson
Absolutly stuning, wonderful service. We will definitely be back. Thank you
Sulize Louw
Dit is ‘n wonderlike plek, sal defitief weer hierna toe kom.xxx
Naveen & Anu Rajdevv
Thank you for making our stay the best. Everything was excellent; your personal attention to detail is fantastic. Keep up the best.
Tammy Jordan
Die plek is wonderlik, lekkerder as die huis weg van die huis. Ons beplan reeds die volgende besoek.
Cecilia Lauahai
Very pleasant stay. Wonderful views. Thank you very much!
Magnus van Rooyen
Baie dankie vir alles. Die aandag tot die fynere details is waarvoor welkom.
Rachez Maleka
Thank you for everything
J. D’Oliveria (Toti)
Pragtig uit een gesit. Het dit baie geniet. Sien julle volgende jaar. Die Here seen!
Sharon de Beer
Lovely views, quiet and nice atmosphere, just what we needed!
Serges & Serena
Our stay in your premises has been a blessing. The peace and tranquility of the surrounding gave us a time to die for, not talking of the warm reception so thanks for making us feel so at home and will see you soon.
J. Narayanah
Upon arrival I was welcomed by a warm reception and great hospitality was displayed by the host. Compliments to your beautiful setup.
Ellyd Grahame
A perfect beginning to our 40th wedding anniversary wild goose chase. A beautiful outlook and very hospitable host and hostess.
Ermarie Barnard- Bloemfontein
Wat ‘n ongelooflike uitsig en stilte ervaar mens hier in die middel van ‘n baie baie besige plak nie!! Dankie vir al die gasvryheid, vriendlikheid en lekker kos!! Hoop om julle wee rte sien met ‘n volgende besoek aan PTA.
Aola Theron
Thank you for your hospitality, warm reception and a wonderful view. Good food a ‘lovely warm couple’ once more THANK YOU
Annelize & Marnus Niemand
Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit was heerlik om elke aand na ‘n harde dag terug te keer na rus en vrede. Mag dit altyd goed gaan met julle sal weer eendag op julle knoppies druk.
Pieter & Haitie
Baie dankie ons het vreeslik lekker hier gebly lekker geslaap en ontbyt geniet. Ons sal beslis weer hier kom bly.
Henk, Riana & Riaan Snyder
Julle is sterre!! Baie dankie- ons heerlik gekuier en sal weer ‘n draai kom maak
Jimmy & Sandra
This is a most beautiful place! Thank you for your hospitality- wish we could stay longer.
Rosa- Bloemfontein
Baie baie dankie vir julle vriendlikheid en gasvryheid. Ons is van plan om julle verseker in die toekoms te ondersteun. Julle het soos familie geword vir my.
Magda Nell
Baie dankie vir alles, ek moet se ek’t slim geword hier. Nogmals baie dankie
M van Wyk & C Steenamp
Baie mooi uitsig!! Kamer en badkamer baie netjies!! Ekstekende gasvryheid, ‘n mens voel baie welkom! We enjoyed our stay.
Jaco Boosen
Dankie vir alles dit was lekker
E. Coetoer & A. Lange
Baie lekker, rustig en privaat! Wonderlike plek. Sal weer kom thanx julle
Steve & Juanita
Baie dankie vir die heerlike kuier!! Ons sien julle beslis weer! Baie dankie vir alles.
Julian & Michelle
Thanks, dit was heerlik om na ‘n lang dag na so nice en rustige hoekie te vereer en ontbyt was fantasties. Dankie vir als.
Gert & Suzette
Kamers pragtig, netjies en was aangenaam om te oornag. Vriendlikheid en ontbyt baie goed. Baie dankie
Charmaine
we had a very great time, the accommodation, food & Hospitality was awesome. Thank you!
Andre & Martre
Uitstekende en puik diens. Baie dankie
Karen & Barrie
Fantastiese uitsig! Baie lekker gekuier- verseker die ‘honeymoon suite’ Sal defnitief weer kom.
Peet & Rensche
Baie dankie, alles was fantasties, uitstekend, diens en vriendlik word baie waardeur. Nogmaals baie dankie
Maria and Amy
When next in Pretoria, I will definitely come back to Molopo view, excellent hospitality and your great hosts!
Louna & Mike Anderberg
What a lovely view! We appreciated your gracious hospitality.
Pnindile & Thuso
It was a great experience! A place worth visiting again. Thanks
Clare & Sito Botha
Thanks once again to you treated us well, this is a lovely place.
Hansie & Mananka Botha
Ons is mal oor die personal touch wat ooral sigbaar is. Het baie lekker geslaap & geeet. Ons sal beslis weer kom.
Philip & Elissa Loots
Netjies, luuks en baie rustig en die uitsig is ongelooflik mooi. Diens is uitstekend, dankie vir die gasvryheid!!
Willie & Lynette van Zijl
‘n wonderlike manier en plek om te kom rustig raak na die harwar van ‘n troue reel. Baie dankie vir alles wat so pragtig is. En die ontbyt was uit die boonste rake
Ferry & Carla
Very friendly people, a lovely view over Pretoria and the best breakfast in S-A. We loved the luxurious room, a place to recommend to friends.
Zac & Marie
Baie netjies en skoon plek, die uitsig oor Pretoria is baie mooi en dit is ‘n plek om vir vriende te vertel. Baie dankie vir als.
Dean & Cuantal
A wonderful stay- very friendly and very accommodating- be back soon.
Andries & Petra Coetzee
5 * Treatment! We will be back 4 sure.
Thinus & Dalina
Baie dankie vir u gasvryheid! Dit was fantasties.
Darelle Venter
Pragtige uisig- naam pas! Dankie vir gasvryheid en vriendlikheid
Steenkamp, Lorelle Lordan & Janine Bester
Weereens lekker uitgerus en so welkom gevoel. Jul gastehuis voel soos ‘hemel op aarde’! Die weer was great en die ontbyt was fantasties gewees. Sien julle eendag weer.
Kobus & Sandra Dundee
Baie dankie vir die heerlike ontbyt- kuier en verblyf met mooi uitsig. Dit was heerlik en ons sal weer kom.
Richard & Janette
Daar is niks so lekker soos om in die stad hierdie stilte en vrede te beleef!! Dit was verseker ‘n wonderlike wegbreek. Die kamer was iets om te onthou. Dis die klein goedjies wat dit spesiaal maak. Die ontbyt was finominaal. Ons sal weer ‘n draai kom maak dankie vir als.
Yvette & Jaco
Baie damkie vir ‘n wonderlike aand, alles hier was pragtig en die ontbyt was heerlik. Dankie vir alles.
Rashida & Keyah
Very warm welcoming reception and comfortable rooms and great service, thank you very much.
Adn & Daniel Querido
Baie dankie vir die gasvryheid, was baie aangenaam.
Jaco & Talita
Truly an amazing place, feel like we were in middle of no where. It was fantastic. Thanks for your hospitality. We will definitely come again. Thanks
Danie & Adele Fourie
Pragtige plek. Baie dankie vir die gasvryheid en lieflike kamer. Ons sal defnitief weer hier kom bly as die geleentheid kom. Baie dankie
Jan & Delanja
Baie dankie vir alles dit was heerlik en die kamer was pragtig. Sal julle aandeveel vir enige remound. Baie dankie weereens vir julle gasvryheid.
Philip, Zane & Lerize Lourens.
Baie dankie, ons het baie lekker geslaap. Die kamer is pragtig- dankie dat julle ons so bederf het en so vriendlik was. Julle sien ons beslis weer.
Rish & Anstey
Thanks for your lovely warm friendliness. We really feel at home. Beautiful place & very clean, lovely view. Thanks again for everything.
Ben & Lyda
Baie dankie- ons het lekker gebly en baie lekker geslaap. Dit is ‘n baie mooi plek met ‘n baie mooi uitsig. Ons sal weer kom. Dankie vir die gasvryheid.
Magda Green
Stylish, comfortable, affordable. Thanx
Philip & Cheri Aspeling
We had the most wonderful overnight stay! Thank you so much. The extra romantic touch was so special and was way more than expected- thank you too for the amazing breakfast and your warm hospitality.
Nicolene & Hennie de Beer
Baie dankie vir jul vriendlikheid die was ‘n fees. Mag die Here julle seen met krag, liefde en moed!!
Heleen & Carlo
Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gekuier. Molopo view is asemrowend mooi.
Mari & Quentin de Lange
Dis baie mooi en ook lekker rustig. Die uitsig is ongelooflik. Oor dat die kolonnade nie so ver is nie, maak dit Molopo view so veel meer die moeite.
Michelle & Mc Botha
Thank you for your hospitality, we really appreciate everything. You have a really beautiful dwelling. Thanks very much and God bless.
Belinde & Alberto
Baie dankie vir julle vriendlikheid en gasvryheid. Julle het ‘n pragtige plek met mooi uitsig en is baie rustig. Het baie geniet. Sien weer in die toekoms.
Frik & Wlafie
Baie dankie! Dit was ongelooflik om hier te bly. Dankie Hanlie vir al die fyner ‘touch’. Dit laat mense so spesiaal voel.
Deon & Iona van Niekerk
Dankie vir ‘n wonderlike verblyf, baie aangenaam en verfrissend
Maggie Rood
Baie dankie vir die gasvryheid en rustige atmosfeer. Die kamers is pragtig en die ontbyt heerlik vars en het dit baie geniet! Awesome!
Burndt & Elize Higgs
Baie dankie vir die gasvryheid en goeie diens. Die ontbyt is voortreflik! Ons sal defnitief weer kom kuier. Thanks
Gerhard & Theresa Weyers
Die diens was fantasties en alles hier is baie mooi. Ons kan nie vir beter gevra het nie.
Judy Govendell
Thank you- Pleasant stay- We will do it again!
Johan & Monica
Baie dankie vir julle gasvryheid!! Ons het heerlik gebly. Ons sal julle aanbeveel aan almal wat ons ken.
Mike & Mari Braun
Baie dankie vir ‘n aangename tyd. Dit was vir ons soos ons huis. Nogmals dankie en sal weer kom besoek.
Ben & Carol Vos
Julle is baie mooi ambasadeers vir S-A. Julle is ons mense.
Kramm Tramily
Pleasant stay. Perfect for us. We will see you again- thank you
Graham de Villiers
Alles was perfek!! Dankie vir al julle moeite en vriendlikheid.
Jan & Natascha Bester
Baie dankie, dit was baie lekker om hier te kon kuier. God seen julle.
Hannes & Stephanie Kasselman
Sjoe, wat a ‘blessing’. Dankie, dit was soos ‘n rustige hawe. Seen vir julle.
Jaco & Riana Seegers
Baie dankie dit was baie leker gewees.
Clare & Sito Botha
Thanks for being so hospitable and welcoming our Campos. We will see you again soon.
Hugo & Ilze
Baie dankie vir julle gasvryheid. Die plek is pragtig. Ons het baie lekker gebly. Sien julle weer
Piet- New Castle
Die plek is pragtig en ons het baie lekker gebly, uitsig is fantasties. Dankie vir julle gasvryheid.
Alna & Carla Jooste- Oos Londen
Baie lekker gekuier- baie mooi uitsig.
Martin & Nickey- Durban
Thank you for a lovely stay.
Melinda & Riaan
Thank you very much for your great hospitality.
Miranda Douglas
Baie oulik, hou van die klein ekstratjies soos doe sjokolade op die bed!
Judy Odendaal
Mal oor die ontbyt.
Julie-Ann Hanekom
Baie lekker gekuier, dankie vir alles!
Michele Louw
Baie dankie, het lekker gekuier!
Knipe Gesin
Dankie alles was uitstekend.
Kim Schutzer
Lovely view, lovely service! Will be back
Judith Saker & Shane Visaqe
Very stunning, fantastic atmosphere, and the best service, thanks for the great rooms and personal touch.
Staw & Bev Coleman
Awesome place! Thans so much for you hospitality, we really become good friends and we hope to keep it that way. Lovely accommodation and the best breakfast ever. We will be back again.
Riana de Coning
Dankie vir die wonderlike gasvryheid en veral die empatie! Sal jul altyd onthou,
Julie & Rocco
Dankie vir die lieflike aandjie, julle kamers is pragtig gedekoreer en die uitsig- asemrowend!! Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendlike verwelkoming. Ons bevel jul gastehuis aan vir almal.
Erik, Natasja & Skip Spoek
Thanks a lot for your hospitality and the warm welcome for our son.We could not start our holiday on a beter way. All the best and see you soon.
Petro Keene
Baie rustig hier em vriendlike atmosfeer. Dankie vir alles! Hoop om weer te kom.
Willie & Anet Botes
Baie dankie!! Lekker geslaap & dis ‘n oulik plek!
Berti & Hannie
UItstekende gasvryheid. Baie dankie
Johan & Elsabe Retief
Heerlik geslaap en geeet, dankie vir jul vriendlikheid!
Adriaan & Janeske
Baie dankie dit was heerlik om bietjie hier te kom ontspan. Jul het pragtige plekkie en kosse is uitstekend. Weereens baie dankie vir die gasvryheid.
Hennie & Enid Diedeidns
Baie dankie vir julle gasvryheid op so ‘n kort kennisgewing.
Dries & Lizette
Julle plekkie het ‘n amazing atmosfeer en is baie romanties. Dit is beautiful en ons het dit vreeslik baie geniet. Baie baie dankie. Sal defnitief aanbeveel vir almal. Groete.
Leoni & Riaan
Dit was vir ons ‘n speaiale aand en om dit hier te kon ‘celebrate’ het dit nog meer spesiaal gemaak.
Tommy & Annie
Ons het dit so geniet, seker ons sal julle weer sien
Eugene & Leanie
Baie dankie! Alles was uitstekend! Ons sal weer kom kuier.
Nadia, Jacques & kinders
HEERLIK, HEERLIK, HEERLIK!! Sien julle gou weer, baie dankie
Jimmy & Maria Nortje
As julle soos ons in Qatar bly sal julle verstaan as ons se hierdie moet die paradys wees. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons het dit baie geniet en terugverlang na pragtige Pretoria in SA.
Janita Egelaar
Baie dankie, ek’t die rustigheid en gasvryheid geniet. Sal weer kom!!
Pieter & Alanda
Baie dankie vir die gasvryheid! Het wonderlike tyd gehad.
Erik, Natasja & Skip
The end of our trid. Like Cobus said: All good things come to a end. Skip feels at home and had a great time with Ruben & Alishia, so we have to come back… Baie dankie
Bianca- ABSA
Baie dankie, dis lekker om tuis te voel as jy weg is van die huis.
Brain- ABSA
Service, breakfast was perfect. Rooms was clean- really enjoyed my stay!
Nico & Linda Uys
Baie dankie vir die vriendlike ontvangs en gasvryheid wat ons beleef het hier in julle pragtige en rustige gastehuis. Ons sal julle aanbeveel in Lichtenburg.
Cunthia, Shireen & Linda
Had a wonderful stay, felt like home. Very warm & welcoming.
Anne-marie, Alta, Kann, Esther Caren
Dit het ons grootste verwgtinge oortref. Dankie vir die vriendlikheid en gasvryheid. Ons het dadelik baie welkom en tuis gevoel. Mag die Here julle ryklik seen
Rudie & Ticia du Prez
Baie dankie vir alles, dit was regtig wonderlik. Dit was baie romanties en baie dankie vir al die moeite wat gedoen is. Mag daar baie vreugde vir julle in julle toekoms wees. Weereens baie dankie vir als!
Fantastic!! Thank you for everything. Hope to see you soon, again! God bless!! Duncan, Corré & Leila
Great company, Fantastic rooms. Good food makes you feel your at home. R Scholtz, Durban
Wonderful hospitality, with a good eye for detail! Thank you for making our weekend away such a special one. We will definitely be back in the very future. Randy Keppler & Glodean White, Jo-burg
Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek, julle plek is stunning!! Dankie vir die gasvryheid. Die plekkie is romanties, rustig en baie baie lekker ontbyt. Sien julle gou weer !!!! Deon & Marlize
Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het elke oomblik geniet. Sien julle beslis weer! Delene & Tia
The ultimate in attention to detail. Spoiled!! Relaxing!! Pieter & Renschi Weideman, Pretoria
Very good – very peaceful and restful! Small touches make it extra peaceful!!! Nataleen & Deon Vorster, Pretoria
Thank you for a wonderful short stay. The atmosphere and surroundings are truly peaceful and beautiful. We will definitely come again. Laura & Walter Niermann, Jo-burg
We envy your magnificent view! Thank you for making our brief stay so comfortable and for taking personal care of all your guests. The bathtub was marvellous, the feather duvet was divine – all in all we had a great time. Carla & Peter
We were graciously welcomed and the service was great. Thank you for making our honeymoon special. Lovely view & the jet bath was divine! Graison & Prinita Pillay, Pretoria
We love the friendly welcome and all the caring attention to the smallest detail. We are convinced we received far more than what we paid for. We will make sure to send friends and colleagues to enjoy the same! God bless ! Rentia & Joe Kramer, Simons Town
We had a great weekend, even though we came second at the rugby! We’ll see you again. Nigel & Sue, Botswana
Net soos 'n gastehuis moet wees. Kan nie vir beter vra !! Sal beslis weer kom. Dankie. Olga Senekal & Kids
Baie dankie vir alles julle laat 'n mens regtig tuis voel. Plek is pragtig. Leon & Jeanette van der Merwe



You made us feel like royalty – thank you. Arnie & Lien Nelson